Vlag van Guinee

Vlag van Guinee
Vlag van Guinee
Vlag van Guinee
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 10 November 1958
Ontwerp ’n Vertikale driekleur met rooi aan die vlagpaalkant, geel in die middel en groen aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van Guinee is op 10 November 1958 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in die kleure rooi-geel-groen (die Pan-Afrika kleure), met rooi aan die vlagpaalkant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search